Op Die Program Vandag
Op Die Program Vandag

'n Vol, opwindende program wag vir jou op 93.6fm om 15:00 vandag.
Skakel in wanneer Anèle gesels oor die sanger Ed Sheeran wat tans in 'n kopiereg-oortreding stryd gewikkel is oor een van sy liedjies. Warrefeit?! is om 15:30 aan die beurt - hierdie interessante feite sal jou mond laat oophang en vandag is Internasionale Straatkinders-dag, 'n kykie hierna.
Eugene van der Merwe will attempt a 20km swim from Pringle Bay to Gordon's Bay to raise awareness of the challenges young women face who have been diagnosed with breast cancer. He will be in studio at 16:15
Verder kan jy uitsien na net die beste musiek en nuusbrokkies.
Net op 93.6fm