Casper De Vries in die ateljee

Casper De Vries in die Radio Helderberg-ateljee vanmiddag om 16:15 tydens die Hol Huistoe program met Anèle.

Jy kan kaartjies wen na sy vertoning Alive en Vrolik vanaand by die Playhouse Theatre Somerset West om 19:30.

Moet dit nie misloop nie!

8 June 2017