Brandbestryders veg hard
Brandbestryders veg hard

Brandbestryders hard aan die veg net buite Gordonsbaai oppad Koggelbaai toe. Wees versigtig indien jy daardie rigting ry. Baie dankie Alno Kroon vir die foto's! Hierdie manne is oppad Duitsland toe vir die "Toughest Firefighter Alive" kompetisie. Vir meer inligting, kontak Mark Smith by tfa@fireandrescue.co